Marais Viljoen spog met sy 2de SA 0/19 Krieketspeler . Nathan Steyn is verkies tot die SA 0/19 span na ñ baie suksesvolle CSA Cubs week in Stellenboch die afgelope week.
Nathan neem 6 paaltjies teen n gemiddeld van 20 met die bal en kan spog met n kolfgemiddeld van 60.
Nathan het ook deurgans sy staal gewys as ongelooflike leier en speler en ontvang lof vannaf verskeie oorde na die week.
Tame Communications (known as tame TIMES) was established in 2009. This long-established popular community title includes the key shopping centres: Alberton City, Mal...