Getroud met Rugby – Renate

Getroud met Rugby – Renate

Renate ontmoet vanaand haar aantreklike en sjarmante buurman, Willem.   Haar voete gaan behoorlik onder haar uitgeslaan word.  Wie dink julle vertolk die rol van Willem?

Getroud met rugby is alreeds van 7 April 2009 op KykNet te siene.  Dit word gesien as die Afrikaanse weergawe van die Britse televisie reek Footballers’ Wives.  Getroud met rugby is een van die gewildste TV reekse op KykNet.

GETROUD MET RUGBY is ‘n daaglikse sepie op kykNET wat afspeel agter die skerms van professionele rugby.


React

Share

Comments


Trending News

More News

About Tame Times

Tame Communications (known as tameTIMES) was established in 1997. This long-established popular community title includes the key shopping centres:  Alberton City, Mall...

Get in Touch