Alberton Nuus: Tiny Bubbles Kleuterskool dans die Jeruselema

Alberton Nuus: Tiny Bubbles Kleuterskool dans die Jeruselema

Tiny Bubbles Kleuterskool personeel het besluit dat hulle die Jeruselema wil doen om vir die gemeenskap en al Tiny Bubbles se ouers dankie te sê vir hulle bystand gedurende die inperking.

“Ons is dankbaar dat ons Liewe Heer ons ryklik geseën het met soveel nuwe inskrywings en dat ons steeds almal baie gesond is,” sê Carene Koekemoer, die Hoof van Tiny Bubbles

“Ek wil uit my hart uit dankie sê aan my man Boet, my dogter Carla en my hele Tiny Bubbles staatmaker span.”

Die span wat deelgeneem het.

Hoof – Carene Koekemoer
Mede eienaar – Boet Koekemoer
Dogter – Carla Geustyn
Personeel – Eufesia Kruger, Madeleine Louw, Leandra Delport, Jeandré Beukes, Ilze Botha, Charmaine Jacobs, Angie Manders, Audrey Moloi,
Elizabeth Mokone, Anna Mosia, Phindy Kubheka, Anna Mariti, Paschalinah Mbele, Bernice Labane, Anna Thabana.

“Baie dankie aan Renier Erasmus wat die video vir ons opgeneem het.”

 


React

Share

Comments


Trending News

More News

About Tame Times

Tame Communications (known as tameTIMES) was established in 1997. This long-established popular community title includes the key shopping centres:  Alberton City, Mall...

Get in Touch