National News News

SA PRESIDENT TOETS NEGATIEF

Die presidensie het sopas aangekondig dat die President van Suid-Afrika negatief getoets het vir die Covid-19 virus.

Die president was het noue kontak met talle rolspelers gehad die laaste tyd en die toets is as voorsorgmaatreël gedoen skryd hulle.

Die President het vroeër vandag ‘n beroep op alle Landsburgers gedoen om vanaand tussen 18:00 en 18:30 vir 2 minute saam te bid vir die Land en sy mense.

*Foto – Die President van Suid-Afrika , Cyril Ramaphosa.