Konst. Groenewald in veld gevind

Sebastian Groenewald (45) se lyk is Donderdagmiddag langs ‘n informele nedersetting in Reiger Park gevind met skietwonde.

Die motief is nog onbekend en niemand is nog gearresteer nie.

 

About Tame Times

Providing readers with informative and exciting news, tame TIMES is the fastest growing independent newspaper stable servicing Johannesburg South and Ekurhuleni areas....

Get in Touch