National News News

Bid vir Suid-Afrika

KYK! Die president vra dat ons vanade 26 Maart vir 2min bid tussen 18:00 en 18:30! Maar kom ons bid sommer vir daai kosbare 30minute!

Dankie Here vir ‘n God-vresende president! HIER KOM ‘N DING JULLE! ‘n Mooi wonderwerk-ding!

ASB deel met jou mense?!